Loading...
Instagram Public Photos with #afslag

Op soek na wyn om in hierdie koue weer te geniet? besoek ons vandag en kom koop gerus van jou gunsteling namaqua-wyne. en moenie vergeet van ons spesiale aanbod op vrydae nie - 20% afslag op namaqua-wyne. met hierdie winskopie kan jy sorg dat jou wynrak vol is en jy spaar ook geld.

#diekeldery #afslag #winskopie @namaquawines @namaquawestcoast

3 days ago comment 0 star 5

Heerlijke middag gehad met mijn grote meid 😍 #midgetgolf bij de #afslag en daarna genieten van een heerlijk ijsje bij het #droomijsje in #breskens. de afslag is zeker een aanrader om met de kids naartoe te gaan. #genieten #papameid #toeristineigenstreek #zomerinzeeland #holeinone @misstoddie78

5 days ago comment 0 star 51

Goeie môre 🌞 kom maak 'n draai by ons by die vrystaat kunstefees. ons is voor die idalia loots gebou. pragtige nuwe voorraad! al ons hooligans klere is nou 30% afslag vir die tydperk van die kunstefees. #nuwevoorraad #afslag #hooliganskidsclothing @vrystaat_kunstefees

5 days ago comment 0 star 10

Besoek ons vandag en kom koop gerus van jou gunsteling namaqua-wyne. en moenie vergeet van ons spesiale aanbod op vrydae nie - 20% afslag op namaqua-wyne. met hierdie winskopie kan jy sorg dat jou wynrak vol is en jy spaar ook geld. #diekeldery #afslag #winskopie @namaquawines @namaquawestcoast

2 weeks ago comment 0 star 7

Kom maak vandag ’n draai by mbc en geniet ons heerlike verskeidenheid houtvuurpizzas. elke woensdag is al ons pizzas halfprys! #mbc #maskambrewery #pizzas #afslag #halfprys

2 weeks ago comment 0 star 7


• dit slaan styl se asem weg en laat jou toe om in die toekoms te reis!
#horlosies vir mans en dames is nou beskikbaar @klerekasdotcom
• nou beskikbaar teen a f s l a g! 🎉 .
.
.
baie geluk aan @miavandermerwe10 wat die wenner is van ons kompetisie! jy wen 2️⃣ horlosies van jou keuse wat beskikbaar is op @klerekasdotcom
#styl #mode #tyd #horlosie #klas #afslag #klerekas #klere #afrikaans #timetravel

2 weeks ago comment 0 star 28

👔 • wees die klas by die volgende klaspartytjie met ‘n @thebowcoza strikdas
• kleurvolle #strikdasse is nou beskikbaar @klerekasdotcom
• nou beskikbaar teen a f s l a g! 🎉 .
.
.
baie geluk aan @kobus.de.winnaar wat die wenner is van ons kompetisie! jy wen 2️⃣ steikdasse van jou keuse wat beskikbaar is op @klerekasdotcom
#styl #mode #das #strikdas #klas #afslag #klerekas #klere #afrikaans

2 weeks ago comment 2 star 41

🕶 • vir sonnige dae en babbelas donderdae. • #sonbrille vir mans en dames is nou beskikbaar @klerekasdotcom
• nou beskikbaar teen a f s l a g! 🎉 .
.
.
baie geluk aan @vandermerwe_lizaan wat die wenner is van ons kompetisie! jy wen 2️⃣ sonbrille van jou keuse wat beskikbaar is op @klerekasdotcom
#styl #mode #bril #sonbril #klas #afslag #klerekas #klere #afrikaans

2 weeks ago comment 0 star 23

Regrann from @madeliefiemakietie - maak seker jy kry vroegtydig jou kaartjies vir vanjaar se fees om teleurstelling te voorkom. kaartjies is beskikbaar by @computicket, shoprite/checkers-, house & home-winkels, of kontak 0861 915 8000. besoek ook hulle webtuiste om meer te lees. met earlybird-kaartjies kry besoekers die geleentheid om hul kaartjies tot 30 julie teen ’n groot afslag te koop. #mynuus #mymatzikama #mycederberg #madeliefiemakietie2018 #earlybirdkaartjies #afslag #strandfontein #juweelfees - #regrann

2 weeks ago comment 0 star 6

Maak seker jy kry vroegtydig jou kaartjies vir vanjaar se fees om teleurstelling te voorkom. kaartjies is beskikbaar by @computicket, shoprite/checkers-, house & home-winkels, of kontak 0861 915 8000. besoek ook ons webtuiste om meer te lees. met earlybird-kaartjies kry besoekers die geleentheid om hul kaartjies tot 30 julie teen ’n groot afslag te koop. #madeliefiemakietie2018 #earlybirdkaartjies #afslag #strandfontein #juweelfees @mynuus

2 weeks ago comment 0 star 7

Regrann from @diekeldery - dit is al weer naweek! op soek na die lekkerste wyn om te geniet met familie en vriende? maak seker jy maak vandag ’n draai by die keldery om aankope te doen vir jou gunsteling namaqua-wynreeks. hulle het elke vrydag 20% afslag op die namaqua wyne. #diekeldery #afslag #winskopie @namaquawines - #regrann

3 weeks ago comment 0 star 3

Dit is al weer naweek! op soek na die lekkerste wyn om te geniet met familie en vriende? maak seker jy maak vandag ’n draai by ons om aankope te doen vir jou gunsteling namaqua-wynreeks. ons het elke vrydag 20% afslag op die namaqua wyne. #diekeldery #afslag #winskopie @namaquawines

3 weeks ago comment 0 star 5

*winter promosie: 20% afslag op pdf produkte!!* - sop resepte: was r40, nou r32
- joernaal: was r150, nou r120
- mini resepteboek: was r75, nou r60 (beskikbaar in afrikaans en engels)
- en vele meer.

ons weet dis moeilik om in die winter die 28 dae eetplan te volg, dus het ons hierdie aflaaibare resepteboekie saamgestel met 20 watertand sop resepte wat jou maag hierdie winter sal vol hou.

om te kwalifiseer, tik die kode winter2018 in wanneer jy jou bestelling plaas.

tag 'n vriend/vriendin wat hierdie afslagkode sal wil he!! 💵💳 kliek op die onderstaande skakel om te bestel:
http://die28daeeetplan.co.za/digitale-reeks/

#28daedieet #28daeeetplan #winter #laatdievetteval #sop #resepte #resepteboek #afslag #promosie #special #discount #couponcode #onlineshopping

3 weeks ago comment 0 star 5

Kom maak vandag ’n draai by mbc en geniet ons heerlike verskeidenheid houtvuurpizzas. elke woensdag is al ons pizzas halfprys! #mbc#maskambrewery #pizzas #afslag #halfprys

3 weeks ago comment 0 star 6

Regrann from @diekeldery - dit is al weer naweek! op soek na die lekkerste wyn om te geniet met familie en vriende? maak seker jy maak vandag ’n draai by die keldery om aankope te doen vir jou gunsteling namaqua-wynreeks. hulle het elke vrydag 20% afslag op die namaqua wyne. #diekeldery #afslag #winskopie @namaquawines - #regrann

4 weeks ago comment 0 star 2

Dit is al weer naweek! op soek na die lekkerste wyn om te geniet met familie en vriende? maak seker jy maak vandag ’n draai by ons om aankope te doen vir jou gunsteling namaqua-wynreeks. ons het elke vrydag 20% afslag op die namaqua wyne. #diekeldery #afslag #winskopie @namaquawines

4 weeks ago comment 0 star 2

Regrann from @maskambrewery - kom maak vandag ’n draai by mbc en geniet hulle heerlike verskeidenheid houtvuurpizzas. elke woensdag is al mbc se pizzas halfprys! #mynuus #mymatzikama #mbc #maskambrewery #pizzas #afslag #halfprys - #regrann

4 weeks ago comment 0 star 4

Kom maak vandag ’n draai by mbc en geniet ons heerlike verskeidenheid houtvuurpizzas. elke woensdag is al ons pizzas halfprys! #mbc #maskambrewery #pizzas #afslag #halfprys

4 weeks ago comment 0 star 7